Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bestelling
bestelling [boodskap #132344] Fri, 24 July 2020 15:40
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21011
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kliënt wag vir sy bestelling.
'n Kliënt wag vir sy bestelling.
bestelling
Afbreking: be•stel•ling
Samestelling: bestel + -ling


Selfstandige naamwoord: bestelling
Meervoud: bestellings, bestellinge
Verkleinwoord: bestellinkie
Meervoud van verkleining: bestellinkies

Betekenis:
• 'n Versoek of opdrag vir die lewering van goedere of dienste.
• Goedere wat bestel is.

Gebruik:
• Hy plaas 'n telefoniese bestelling.
• Sy bestelling word môre afgelewer.

Verwant:
• besteller

Afkorting:
• best.

Vertaling:
Engels: order, commission, arrangement
Nederlands: bestelling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hadida
Volgende onderwerp: dosyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 11:47:22 UTC 2025