Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hadida
hadida [boodskap #132343] Fri, 24 July 2020 15:28
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21011
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Hadida.
'n Hadida.
hadida
Afbreking: ha•di•da


Selfstandige naamwoord: hadida
Meervoud: hadida's
Verkleinwoord: hadida'tjie
Meervoud van verkleining: hadida'tjies

Betekenis:
• 'n Groot gryserige voël met kenmerkende glansende vlerke, Bostrychia hagedash.

Gebruik:
• Die hadida vertoon grys-bruin, met glansende (groen en brons) vlerke.

Wisselvorm:
• hadeda

Vertaling:
Engels: hadada ibis
Nederlands: hadada-ibis

Nota:
• Genoem na die voël se kenmerkende roep: ha-ha-hadeda.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: selfbehep
Volgende onderwerp: bestelling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 11:56:22 UTC 2025