selfbehep [boodskap #132342] |
Fri, 24 July 2020 15:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21011 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
selfbehep
Afbreking: self•be•hep
Byvoeglike naamwoord: selfbehep
Attributief: selfbehepte
Betekenis:
• Wat narsistiese neigings toon.
Gebruik:
• Nie alle millenniërs is ondankbaar en selfbehep nie.
Wisselvorm:
• selfbeheb
Vertaling:
Engels: self-obsessed, self-absorbed
Nederlands: geobsedeerd door zichzelf, zelfingenomen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|