Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lynstaan
lynstaan [boodskap #132332] Thu, 23 July 2020 20:06
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21011
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Lynstaan.
'n Lynstaan.
lynstaan
Afbreking: lyn•staan
Samestelling: lyn + staan


Selfstandige naamwoord: lynstaan
Meervoud: lynstane
Verkleinwoord: lynstaantjie
Meervoud van verkleining: lynstaantjies

Betekenis:
• Formasie in rugby waar die voorspelers twee parallelle rye vorm sodat die bal ingegooi kan word.

Gebruik:
• Die bal is uit en die skeidsregter ken 'n lynstaan toe.

Afgelei:
• lynstaanspeler

Vertaling:
Engels: line out
Nederlands: lynstaan


Werkwoord: lynstaan
Verlede tyd: het lyngestaan

Betekenis:
• 'n Lyn vorm vir die ingooi van die bal.

Gebruik:
• Kom manne, ons moet lynstaan!

Vertaling:
Engels: to line out; to line up
Nederlands: lynstaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vermakerig
Volgende onderwerp: oniks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 11:45:43 UTC 2025