Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » alkali
alkali [boodskap #132330] Thu, 23 July 2020 16:21
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21012
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
alkali
Afbreking: al•ka•li


Selfstandige naamwoord: alkali
Meervoud: alkalië, alkali's

Betekenis:
• 'n Hidroksied van 'n alkalimetaal; 'n stof soos bytsoda, potas of ammonia wat met 'n suur verbind om 'n sout te vorm.

Gebruik:
• 'n Basis wat in water oplos, word 'n alkali genoem.

Sinoniem:
• basis

Antoniem
• suur

Afgelei:
• alkalies
• alkaligehalte
• alkalireeks

Vertaling:
Engels: alkali
Nederlands: alkali

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: troos
Volgende onderwerp: vermakerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:19:41 UTC 2025