| snor [boodskap #132328] |
Do., 23 Julie 2020 15:40 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Man met 'n snor.
snor
Afbreking: snor
Selfstandige naamwoord: snor
Meervoud: snorre
Verkleinwoord: snorretjie
Meervoud van verkleining: snorretjies
Betekenis:
• Hare tussen die neus en die bolip.
Gebruik:
• 'n Soen sonder 'n snor is soos pap sonder sout.
Sinoniem:
• moestas
Afgelei:
• snorbaard
• weglêsnor
Vertaling:
Engels: moustache
Nederlands: snor
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|