Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » substituut
substituut [boodskap #132326] Thu, 23 July 2020 15:10
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21011
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
substituut
Afbreking: sub•sti•tuut


Selfstandige naamwoord: substituut
Meervoud: substitute

Betekenis:
• Iemand of iets wat die plek van iets of iemand anders inneem.

Gebruik:
• Etanol is 'n substituut vir petrol.

Sinoniem:
• alternatief
• plaasvervanger
• surrogaat

Verwant:
• substitusie

Vertaling:
Engels: substitute
Nederlands: substituut

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: optometris
Volgende onderwerp: surrogaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 11:54:17 UTC 2025