optometris [boodskap #132325] |
Thu, 23 July 2020 12:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21012 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
optometris
Afbreking: op•to•me•tris
Selfstandige naamwoord: optometris
Meervoud: optometriste
Betekenis:
• 'n Medikus wat mense se oë ondersoek en toets, en brille of kontaklense voorskryf.
Gebruik:
• As jy so sukkel om te lees, moet jy dalk weer vir 'n slag by jou optometris uitkom.
Sinoniem:
• gesigsmeetkundige
• oogarts
• oogkundige
Vertaling:
Engels: optometris, eye doctor
Nederlands: optometrist, oogarts
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|