komies [boodskap #132324] |
Thu, 23 July 2020 11:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21010 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
komies
Afbreking: ko•mies
Byvoeglike naamwoord: komies
Vergrotende trap: komieser
Oortreffende trap: komiesste
Attributief: komiese
Betekenis:
• Wat snaaks of grappig is en die laglus opwek.
Gebruik:
• Vertel ons van iets komies wat met jou gebeur het.
Sinoniem:
• grappig
• grapperig
• humoristies
• lagwekkend
• komieklik
• snaaks
• vermaaklik
Antoniem:
• tragies
Afgelei:
• tragikomies
Vertaling:
Engels: comical, funny
Nederlands: komisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|