ounooi [boodskap #132321] |
Thu, 23 July 2020 09:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ounooi
Afbreking: ou•nooi
Samestelling: ou + nooi
Uitspraak: /ˈœu.noːi̯/
Selfstandige naamwoord: ounooi
Meervoud: ounooiens
Verkleinwoord: ounooitjie
Meervoud van verkleining: ounooitjies
Betekenis:
• 'n Ouerige dame.
• Vrou in 'n senior/matriargiese posisie.
Gebruik:
• Ag ounooi, kan ons asseblief bietjie koffie kry?
• My kat en hond verlang darem seker na hulle ounooi!
Antoniem:
• kleinnooi
• oubaas
Wisselvorm:
• ounói
Vertaling:
Engels: old lady; mistress
Nederlands: ounooi
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|