Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vernedering
vernedering [boodskap #132317] Thu, 23 July 2020 07:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vernedering
Afbreking: ver•ne•de•ring
Samestelling: verneder + -ing


Selfstandige naamwoord: vernedering
Meervoud: vernederinge
Verkleinwoord: vernederinkie
Meervoud van verkleining: vernederinkies

Betekenis:
• Die situasie waar iemand 'n ander minderwaardig laat voel.

Gebruik:
• Ag, spaar my tog die vernedering!

Vertaling:
Engels: humiliation, degradation, abasement
Nederlands: vernedering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verneder
Volgende onderwerp: fouteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 11:37:34 UTC 2025