verneder [boodskap #132316] |
Thu, 23 July 2020 07:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21011 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verneder
Afbreking: ver•ne•der
Werkwoord: verneder
Verlede tyd: het verneder
Betekenis:
• Iemand behandel asof hy kleiner, laer of van minder waarde is.
Gebruik:
• Want elkeen wat homself verhoog, sal verneder word, en wat homself verneder, sal verhoog word. [Lukas 14:11]
Antoniem:
• ophef
• verhoog
Afgelei:
• nederig
• vernederend
• vernedering
Vertaling:
Engels: to humiliate, abase, humble, degrade
Nederlands: vernederen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|