Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tersine
tersine [boodskap #132313] Wed, 22 July 2020 20:12
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21012
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tersine
Afbreking: ter•si•ne


Selfstandige naamwoord: tersine
Meervoud: tersines

Betekenis:
• 'n Strofe met drie versreëls.

Gebruik:
• Die gedig gestaan uit 15 reëls, 3 kwatryne en 1 tersine.

Sinoniem:
• terset

Verwant:
• koeplet
• kwatryn
• sekstet
• oktaaf
• sonnet

Vertaling:
Engels: tercet
Nederlands: terzine

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: komeetstert
Volgende onderwerp: toleransie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:10:59 UTC 2025