Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stuurs
stuurs [boodskap #132305] Wed, 22 July 2020 13:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21011
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
stuurs
Afbreking: stuurs


Byvoeglike naamwoord: stuurs
Vergrotende trap: stuurser
Oortreffende trap: stuursste
Attributief: stuurs, stuurse

Betekenis:
• Dikbek en befoeterd wees.

Gebruik:
• Waarom is jy nou skielik so nors en stuurs?

Sinoniem:
• bars
• knorrig
• nukkerig
• onvriendelik
• suur

Antoniem:
• vriendelik

Afgelei:
• stuursheid

Vertaling:
Engels: curmudgeonly, moody, dour, cranky, stern, sour, unpleasant
Nederlands: stuurs

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wyl
Volgende onderwerp: pleonasties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:02:56 UTC 2025