wyl [boodskap #132304] |
Wed, 22 July 2020 07:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21011 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wyl
Afbreking: wyl
Voegwoord: wyl
Betekenis:
• (verouderd) In die tyd wat iets anders gebeur.
Gebruik:
• Die kinders raas wyl die oumense wil slaap.
Spreekwoord:
• Tot tyd en wyl. [Totdat iets anders gebeur.]
Sinoniem:
• terwyl
• onderwyl
Vertaling:
Engels: while, whilst
Nederlands: wijl
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|