hulpstoot [boodskap #132300] |
Tue, 21 July 2020 15:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21012 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hulpstoot
Afbreking: hulp•stoot
Samestelling: hulp + stoot
Selfstandige naamwoord: hulpstoot
Meervoud: hulpstote
Verkleinwoord: hulpstootjie
Meervoud van verkleining: hulpstootjies
Betekenis:
• Iemand help om aan die gang te kom (soos om 'n kind of 'n fiets 'n stoot te gee).
Gebruik:
• Die regering wil 'n reddingsboei uitgooi om die land se sukkelende ekonomie 'n hulpstoot te gee.
Wisselvorm:
• hupstoot
Vertaling:
Engels: helping hand, stimulus, impulse
Nederlands: helpende hand
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|