Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » padstal
padstal [boodskap #132299] Tue, 21 July 2020 15:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
padstal
Afbreking: pad•stal
Samestelling: pad + stal


Selfstandige naamwoord: padstal
Meervoud: padstalle
Verkleinwoord: padstalletjie
Meervoud van verkleining: padstalletjies

Betekenis:
• 'n Winkeltjie langs die pad wat goedere verkoop, gewoonlik plaasprodukte.

Gebruik:
• Sy stop op pad huis toe by die padstal vir vars groente.

Vertaling:
Engels: farm stall
Nederlands: boerderij kraam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: smid
Volgende onderwerp: hulpstoot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 11:39:37 UTC 2025