smid [boodskap #132298] |
Tue, 21 July 2020 12:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21012 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
smid
Afbreking: smid
Uitspraak: /smət/
Selfstandige naamwoord: smid
Meervoud: smede, smids
Verkleinwoord: smidjie
Meervoud van verkleining: smidjies
Betekenis:
• Iemand wat gloeiende metaal met 'n hamer op 'n aambeeld bewerk.
Gebruik:
• Mnr. Smit is 'n bekwame smid.
Wisselvorm:
• smit (verouderd)
Sinoniem:
• metaalbewerker
• ysterbewerker
Afgelei:
• goudsmid
• grofsmid
• hoefsmid
• kopersmid
• silwersmid
• smidswinkel
• wapensmid
Vertaling:
Engels: smith, blacksmith
Nederlands: smid
Nota:
• Die van, Smit, is van die Duitse vertaling "Schmidt" afgelei.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|