Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ektoparasiet
ektoparasiet [boodskap #132296] Tue, 21 July 2020 12:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21011
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ektoparasiet
Afbreking: ek•to•pa•ra•siet
Samestelling: ekto- (uitwendig) + parasiet


Selfstandige naamwoord: ektoparasiet
Meervoud: ektoparasiete

Betekenis:
• 'n Parasiete wat op die uitwendige oppervlak van sy gasheer leef, soos 'n vlooi of 'n luis.

Gebruik:
• 'n Ektoparasiet kan op die hare, vere, skubbe of huid van die gasheer teer, of selfs bloed uit oppervlakbloedvaatjies suig.

Antoniem:
• endoparasiet

Vertaling:
Engels: ectoparasite
Nederlands: ectoparasiet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geborgenheid
Volgende onderwerp: endoparasiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:05:50 UTC 2025