geborgenheid [boodskap #132295] |
Tue, 21 July 2020 11:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21011 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geborgenheid
Afbreking: ge•bor•gen•heid
Selfstandige naamwoord: geborgenheid
Meervoud: geborgenhede
Betekenis:
• Die gevoel dat jy veilig en beskerm is, en dat jy op jou gemak voel.
Gebruik:
• 'n Gelukkige gesin is 'n hawe van veiligheid en geborgenheid.
Sinoniem:
• gerustheid
• vastigheid
• sekerheid
• veiligheid
Afgelei:
• geborgenheidsruimte
Vertaling:
Engels: security
Nederlands: geborgenheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|