jaarbeplanner [boodskap #132292] |
Tue, 21 July 2020 07:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21011 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
jaarbeplanner
Afbreking: jaar•be•plan•ner
Samestelling: jaar + beplanner
Selfstandige naamwoord: jaarbeplanner
Meervoud: jaarbeplanners
Verkleinwoord: jaarbeplannertjie
Meervoud van verkleining: jaarbeplannertjies
Betekenis:
• Iets wat gebruik word om 'n jaar se gebeurlikhede op te beplan, waarop inskrywings per dag gemaak kan word.
Gebruik:
• Covod-19 het 2020 se jaarbeplanner totaal irrelevant gemaak.
Sinoniem:
• jaarplan
• jaarplanner
• jaarprogram
• jaarskedule
Vertaling:
Engels: year planner
Nederlands: jaarplanner
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|