moontlikheid [boodskap #132291] |
Tue, 21 July 2020 06:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21012 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
moontlikheid
Afbreking: moon•tlik•heid
Samestelling: moontlik + -heid
Selfstandige naamwoord: moontlikheid
Meervoud: moontlikhede
Verkleinwoord: moontlikheidjie
Meervoud van verkleining: moontlikheidjies
Betekenis:
• Iets wat gedoen kan word of kan gebeur.
Gebruik:
• Eskom het gewaarsku dat daar 'n moontlikheid is vir beurtkrag vandag.
Sinoniem:
• eventualiteit
• gebeurlikheid
• kans
• potensiaal
• vooruitsig
Antoniem:
• onmoontlikheid
Vertaling:
Engels: possibility
Nederlands: mogelijkheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|