fieta [boodskap #132290] |
Mon, 20 July 2020 19:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21012 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fieta
Afbreking: fie•ta
Selfstandige naamwoord: fieta
Meervoud: fietas
Betekenis:
• 'n Slordige en agterlike persoon.
Gebruik:
• Ek skaam my dood vir sommige Afrikaners met hulle fieta-taalgebruik.
Sinoniem:
• damduiker
• ghwar
• gomtor
• javel
Afgelei:
• flenterfieta
• vuilfiela
Vertaling:
Engels: scumbag, bastard, villain
Nederlands: fielt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|