resiteer [boodskap #132286] |
Mon, 20 July 2020 11:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21011 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
resiteer
Afbreking: re•si•teer
Werkwoord: resiteer
Verlede tyd: het geresiteer
Betekenis:
• 'n Stuk voordra op opsê (soos 'n gedig of iets wat mens uit jou kop geleer het).
Gebruik:
• Word kinders vandag nog geleer hoe om versies uit die Bybel te resiteer?
Verwant:
• orasie
• resitasie
Vertaling:
Engels: to recite, repeat aloud
Nederlands: reciteren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|