onbeplan [boodskap #132285] |
Ma, 20 Julie 2020 11:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onbeplan
Afbreking: on•be•plan
Byvoeglike naamwoord: onbeplan
Attributief: onbeplande
Betekenis:
• Wat nie vooraf beplan of voorsien is nie; sonder die nodige voorbereiding gebeur het.
Gebruik:
• Die baba is onbeplan en ons is totaal onvoorbereid betrap.
Verwant:
• onvoorbereid
Vertaling:
Engels: unplanned
Nederlands: ongepland
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|