Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snob
snob [boodskap #132284] Mon, 20 July 2020 11:29
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21012
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
snob
Afbreking: snob


Selfstandige naamwoord: snob
Meervoud: snobs

Betekenis:
• Iemand wat dink dat hy/sy beter as ander is. 'n Persoon wat tot 'n hoër sosiale klas gereken wil word as waarin hy tuishoort.

Gebruik:
• Hier is nie plek vir snobs nie en haar neus-in-die-lug houding sal nie hier geduld word nie!

Afgelei:
• snobisme
• snobisties
• snobwaarde

Vertaling:
Engels: snob
Nederlands: snob

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skema
Volgende onderwerp: onbeplan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:09:50 UTC 2025