skema [boodskap #132283] |
Mon, 20 July 2020 11:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21011 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skema
Afbreking: ske•ma
Selfstandige naamwoord: skema
Meervoud: skems
Verkleinwoord: skematjie
Meervoud van verkleining: skematjies
Betekenis:
• 'n Goed uitgewerkte plan of stelsel waarvolgens iets gedoen of gereël word.
• Skematiese voorstelling of model van iets; grafiese uiteensetting; skets of model.
Gebruik:
• 'n Hidroëlektriese skema produseer geen afval nie.
• Die skema wys die waterkringloop in al sy glorie.
Afgelei:
• rymskema
• skemafase
• skematies
• skematiseer
• skemavergaderings
• werkloosheidskema
Vertaling:
Engels: scheme, outline, plan
Nederlands: schema
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|