Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sekum
sekum [boodskap #132282] Mon, 20 July 2020 10:40
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21012
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Nommer 5 is die sekum.
Nommer 5 is die sekum.
sekum
Afbreking: se•kum


Selfstandige naamwoord: sekum
Meervoud: seka

Betekenis:
• Sakvormige struktuur in die buik, die laaste deel van die dikderm (kolon).

Gebruik:
• Die blindederm is moontlik 'n verkleinde res van die sekum wat in afgeleë voorvaders van die mens teenwoordig was.

Vertaling:
Engels: caecum
Nederlands: caecum

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: disinformasie
Volgende onderwerp: skema
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:11:18 UTC 2025