Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » disinformasie
disinformasie [boodskap #132281] Mon, 20 July 2020 10:12
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21011
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
disinformasie
Afbreking: dis•in•for•ma•sie
Samestelling: dis- + informasie


Selfstandige naamwoord: disinformasie
Meervoud:

Betekenis:
• Vals inligting; onjuiste informasie.

Gebruik:
• Poetse is veral algemeen op die Internet waar disinformasie maklik aan honderde persone op 'n slag gestuur kan word.

Antoniem:
• informasie
• inligting

Afgelei:
• disinformasieveldtog

Verwant:
• fopnuus
• propaganda

Vertaling:
Engels: disinformation
Nederlands: desinformatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: studiemetode
Volgende onderwerp: sekum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 11:52:05 UTC 2025