Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vrouebossie
vrouebossie [boodskap #132278] Sun, 19 July 2020 16:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vrouebossie
Afbreking: vrou•e•bos•sie
Samestelling: vroue + bossie


Selfstandige naamwoord: vrouebossie
Meervoud: vrouebossies
Verkleinwoord: vrouebossietjie
Meervoud van verkleining: vrouebossietjies

Betekenis:
• 'n Kruidagtige grondbedekker, Geranium incanum, waarvan kruietee gemaak word.

Gebruik:
• Die vrouebossie het fyn blare, pienkpers blomme en lang, dun kruipende stingels.

Vertaling:
Latyn: Geranium incanum

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ordentlikheid
Volgende onderwerp: ydellik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 11:40:21 UTC 2025