verkeerslig [boodskap #132272] |
Sun, 19 July 2020 12:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21011 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verkeerslig
Afbreking: ver•keers•lig
Samestelling: verkeer + -s- + lig
Selfstandige naamwoord: verkeerslig
Meervoud: verkeersligte
Verkleinwoord: verkeersliggie
Meervoud van verkleining: verkeersliggies
Betekenis:
• 'n Installasie wat verkeer deur middel van ligte op kruispunte reguleer.
Gebruik:
• Die verkeerslig slaan rooi en die verkeer kom tot stilstand.
Sinoniem:
• robot
Vertaling:
Engels: traffic light, robot
Nederlands: verkeerslicht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|