Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bastergemsbok
bastergemsbok [boodskap #132271] Sun, 19 July 2020 12:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21011
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Bastergemsboke
Bastergemsboke
bastergemsbok
Afbreking: bas•ter•gems•bok
Samestelling: baster + gemsbok


Selfstandige naamwoord: bastergemsbok
Meervoud: bastergemsbokke
Verkleinwoord: bastergemsbokkie
Meervoud van verkleining: bastergemsbokkies

Betekenis:
• Groot wildsbok wat in die grasvelde van Wes-, Sentraal-, Oos- en Suidelike Afrika voorkom, Hippotragus equinus.

Gebruik:
• Ondanks die naam is die bastergemsbok nie 'n verbasterde gemsbok nie, maar 'n totaal ander spesie.

Vertaling:
Engels: roan antelope, bastard gemsbok
Swazi: linoni
Xhosa: iliza
Zoeloe: inoni

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swartwitpens
Volgende onderwerp: verkeerslig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:04:38 UTC 2025