| viskositeit [boodskap #132267] |
So., 19 Julie 2020 11:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
viskositeit
Afbreking: vis•ko•si•teit
Selfstandige naamwoord: viskositeit
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Maatstaf van die weerstand van 'n vloeistof bied teen 'n skuif- of trekspanning wat dit wil vervorm.
Gebruik:
• Water het 'n laer viskositeit as heuning.
• In alledaagse terme word daar na viskositeit verwys as die "dikte" van die vloeistof of die vloeibaarheid daarvan.
Sinoniem:
• klewerigheid
• vloeitraagheid
Vertaling:
Engels: viscosity
Nederlands: viscositeit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|