Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bomskuiling
bomskuiling [boodskap #132260] Sun, 19 July 2020 08:51
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21012
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kinders wat 'n bomskuiling besoek.
Kinders wat 'n bomskuiling besoek.
bomskuiling
Afbreking: bom•skui•ling
Samestelling: bom + skuiling


Selfstandige naamwoord: bomskuiling
Meervoud: bomskuilings
Verkleinwoord: bomskuilinkie
Meervoud van verkleining: bomskuilinkies

Betekenis:
• 'n Ondergrondse skuiling teen lugaanvalle.

Gebruik:
• Die sirenes loei en ons hardloop vir al wat ons werd is na die bomskuiling.

Sinoniem:
• kasemat
• skuilkelder

Vertaling:
Engels: bomb shelter, air raid shelter
Nederlands: schuilkelder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: braambessie
Volgende onderwerp: broederskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:12:54 UTC 2025