Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nydig
nydig [boodskap #132255] Sun, 19 July 2020 07:12
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21011
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
nydig
Afbreking: ny•dig


Byvoeglike naamwoord: nydig
Vergrotende trap: nydiger
Oortreffende trap: nydigste
Attributief: nydige
Partitief: nydigs

Betekenis:
• Jaloers op 'n ander se besit.
• Kwaad; woedend.

Gebruik:
• 'n Mens moet waardeer wat jy het, en leer om nie nydig te wees en om nie te begeer nie.
• Die nydige man slaan die kind.

Sinoniem:
• bitsig
• boosaardig
• hatig
• jaloers
• kwaadaardig
• kwaadgesind

Afgelei:
• nydigheid

Vertaling:
Engels: envious, jealous; angry, furious
Nederlands: nijdig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nyd
Volgende onderwerp: assimilasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 11:59:35 UTC 2025