strafskop [boodskap #132251] |
Sat, 18 July 2020 19:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
strafskop
Afbreking: straf•skop
Samestelling: straf + skop
Selfstandige naamwoord: strafskop
Meervoud: strafskoppe
Verkleinwoord: strafskoppie
Meervoud van verkleining: strafskoppies
Betekenis:
• Geleentheid om die bal te skop en punte aan te teken, gewoonlik nadat die opponente 'n oortreding begaan het.
Gebruik:
• Strafskoppe kan ook ingespan word nadat ekstra tyd gespeel is, en die telling steeds gelykop is, om die wenner van die wedstryd te bepaal.
Vertaling:
Engels: penalty kick, free kick
Nederlands: strafschop
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|