Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skaaldier
skaaldier [boodskap #132249] Sat, 18 July 2020 19:25
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21012
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Skaaldiere
Skaaldiere
skaaldier
Afbreking: skaal•dier


Selfstandige naamwoord: skaaldier
Meervoud: skaaldiere
Verkleinwoord: skaaldiertjie
Meervoud van verkleining: skaaldiertjies

Betekenis:
• 'n Geleedpotige dier van die subfilum Crustacea, wat spesies soos krappe, krewe, garnale, visluise, watervlooie, planktonkrefies en eendmossels insluit.

Gebruik:
• Die oorgrote meerderheid skaaldiere is waterliewend en kom óf in see- óf varswatergebiede voor.

Sinoniem:
• krustasee

Vertaling:
Engels: crustacean
Nederlands: kreeftachtige, schaaldier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spiertier
Volgende onderwerp: skrobbeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:18:34 UTC 2025