spiertier [boodskap #132248] |
Sat, 18 July 2020 19:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21012 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spiertier
Afbreking: spier•tier
Samestelling: spier + tier
Selfstandige naamwoord: spiertier
Meervoud: spiertiere
Verkleinwoord: spiertiertjie
Meervoud van verkleining: spiertiertjies
Betekenis:
• 'n Frisgeboude persoon wat graag spiere wys.
Gebruik:
• 'n Mens kan met gewigte oefen om jou spiere meer tonus te gee, sonder om soos 'n spiertier te lyk.
Sinoniem:
• liggaamsbouer
• spierbol
• spierbondel
• spierewaaier
• spierpaleis
• vleispaleis
Vertaling:
Engels: bodybuilder
Nederlands: bodybuilder, klerenkast
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|