spansport [boodskap #132247] |
Sat, 18 July 2020 19:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21010 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spansport
Afbreking: span•sport
Samestelling: span + sport
Selfstandige naamwoord: spansport
Meervoud: spansporte
Betekenis:
• 'n Sport waar die spelers in groepe verdeel is; sport wat in spanverband beoefen word.
Gebruik:
• Rugby is 'n spansport, so ook is sokker.
Antoniem:
• individuele sport
Vertaling:
Engels: team sport
Nederlands teamsport
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|