sjampanje [boodskap #132244] |
Sat, 18 July 2020 15:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21011 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sjampanje
Afbreking: sjam•pan•je
Uitspraak: /ʃɑmˈpɑnjə/
Selfstandige naamwoord: sjampanje
Meervoud: sjampanjes
Verkleinwoord: sjampanjetjie
Meervoud van verkleining: sjampanjetjies
Betekenis:
• 'n Borrelende, vonkelende wyn, oorspronklik uit Champagne in Frankryk.
Gebruik:
• Ons moet dit vier, skink vir ons 'n glasie sjampanje.
Sinoniem:
• vonkelwyn
• bruiswyn
• skuimwyn
Vertaling:
Engels: champagne, sparkling wine
Nederlands: champagne, schuimwijn, mousserende wijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|