resiprook [boodskap #132243] |
Sat, 18 July 2020 15:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
resiprook
Afbreking: re•si•prook
Selfstandige naamwoord: resiprook
Meervoud: resiproke
Betekenis:
• 'n Getal wat "omgedraai" is, bv 1/5 is die resiprook van 5.
Gebruik:
• Die resiprook van 'n breuk word verkry deur die teller en die noemer om te draai.
Sinoniem:
• omgekeerde
Vertaling:
Engels: reciprocal
Nederlands: reciprook
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|