Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spekskieter
spekskieter [boodskap #132239] Sat, 18 July 2020 13:51
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21011
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
spekskieter
Afbreking: spek•skie•ter
Samestelling: spekskiet + -er


Selfstandige naamwoord: spekskieter
Meervoud: spekskieters
Verkleinwoord: spekskietertjie
Meervoud van verkleining: spekskietertjies

Betekenis:
• Iemand wat spek skiet. Persoon wat jok/lieg of wolhaarstories vertel.

Gebruik:
• Moenie na hom luister nie, hy is 'n spekskieter van formaat.

Antoniem:
• spekskietster (vroulik)

Vertaling:
Engels: fibber, liar
Nederlands: spekschieter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: neerslag
Volgende onderwerp: spekskiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 11:46:57 UTC 2025