olyfolie [boodskap #132237] |
Sat, 18 July 2020 12:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21011 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
olyfolie
Afbreking: o•lyf•o•lie
Samestelling: olyf + olie
Selfstandige naamwoord: olyfolie
Meervoud: olyfolies
Verkleinwoord: olyfolietjie
Meervoud van verkleining: olyfolietjies
Betekenis:
• 'n Plantaardige olie wat van olywe gepers word.
Gebruik:
• 'n Ou boereraat om gewig te verloor is om olyfolie op graanbrood te smeer voor jy dit eet.
Vertaling:
Engels: olive oil
Nederlands: olijfolie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|