Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » irrasioneel
irrasioneel [boodskap #132235] Sat, 18 July 2020 12:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21011
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
irrasioneel
Afbreking: ir•ra•sio•neel


Byvoeglike naamwoord: irrasioneel
Attributief: irrasionele

Betekenis:
• Wat nie logies of redelik is nie; sonder die gebruik van gesonde verstand.
• (wiskunde) 'n Getal wat nie as 'n breuk van heeltalle geskryf kan word nie.

Gebruik:
• Sommige van die regering se regulasies is irrasioneel en onregverdig.
• Die vierkantswortel van 2 is 'n irrasionele getal.

Sinoniem:
• onberedeneerbaar
• onlogies
• onredelik

Antoniem:
• rasioneel
• redelik

Vertaling:
Engels: irrational
Nederlands: irrationeel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mannekyn
Volgende onderwerp: mineraal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:04:56 UTC 2025