Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mannekyn
mannekyn [boodskap #132234] Sa., 18 Julie 2020 11:57
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24355
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Mannekyn in 'n winkelvenster.
'n Mannekyn in 'n winkelvenster.
mannekyn
Afbreking: man•ne•kyn


Selfstandige naamwoord: mannekyn
Meervoud: mannekyne
Verkleinwoord: mannekyntjie
Meervoud van verkleining: mannekyntjies

Betekenis:
• Pop waarop nuwe klere in 'n winkel ten toon gestel word; vertoonpop; winkelpop.
• 'n Persoon wat as model optree om klere te vertoon.

Gebruik:
• Die ontwerper se nuutste reeks word op mannekyne uitgestal.
• Sy werk as 'n mannekyn by 'n eksklusiewe modewinkel.

Vertaling:
Engels: dress form, mannequin
Nederlands: paspop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inbreker
Volgende onderwerp: irrasioneel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jan. 27 19:21:24 UTC 2026