Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inbreker
inbreker [boodskap #132233] Sat, 18 July 2020 11:50
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21011
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
inbreker
Afbreking: in•bre•ker
Samestelling: in + breker


Selfstandige naamwoord: inbreker
Meervoud: inbrekers
Verkleinwoord: inbrekertjie
Meervoud van verkleining: inbrekertjies

Betekenis:
• Dief wat inbreek met die doel om te steel of 'n ander misdaad te pleeg.

Gebruik:
• Hy het die inbreker op heterdaad betrap.

Verwant:
• inbreek
• inbraak

Vertaling:
Engels: burglar, housebreaker
Nederlands: inbreker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kookkuns
Volgende onderwerp: mannekyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 11:54:07 UTC 2025