seebodem [boodskap #132231] |
Sat, 18 July 2020 11:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21011 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
seebodem
Afbreking: see•bo•dem
Samestelling: see + bodem
Selfstandige naamwoord: seebodem
Meervoud: seebodems
Verkleinwoord: seebodempie
Meervoud van verkleining: seebodempies
Betekenis:
• Die grondvlak van die see.
Gebruik:
• Daar lê talle skatte op die seebodem.
Vertaling:
Engels: seabed, bottom of the sea
Nederlands: zeebodem
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|