Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » helmknop
helmknop [boodskap #132224] Sat, 18 July 2020 09:26
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21012
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Helmknoppe wat deur helmdrade in posisie gehou word.
Helmknoppe wat deur helmdrade in posisie gehou word.
helmknop
Afbreking: helm•knop
Samestelling: helm + knop


Selfstandige naamwoord: helmknop
Meervoud: helmknoppe
Verkleinwoord: helmknoppie
Meervoud van verkleining: helmknoppies

Betekenis:
• Die punt van die meeldraad van 'n blom waarin die stuifmeel vervaardig word.

Gebruik:
• 'n Meeldraad bestaan gewoonlik uit 'n stingel, wat die helmdraad genoem word, en 'n helmknop, wat die stuifmeelsakkies (mikrosporangia) bevat.

Afgelei:
• helmknopdraend

Vertaling:
Engels: anther
Nederlands: helmknop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: helmdraad
Volgende onderwerp: hutsmerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:17:06 UTC 2025