Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nietemin
nietemin [boodskap #132217] Sat, 18 July 2020 08:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
nietemin
Afbreking: nie•te•min
Samestelling: nie + te + min


Bywoord: nietemin

Betekenis:
• Dui 'n teenstelling aan; ten spyte van wat pas gesê is.

Gebruik:
Nietemin is daar verskeie siektes waarvoor entstowwe nog ontwikkel moet word, insluitend malaria, MIV en Covid-19.

Sinoniem:
• desnieteenstaande
• nogtans

Vertaling:
Engels: nevertheless, nonetheless, however
Nederlands: niettemin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lugvaart
Volgende onderwerp: namiddag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 10:27:24 UTC 2025