indiwidu [boodskap #132210] |
Fri, 17 July 2020 13:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
indiwidu
Afbreking: in•di•wi•du
Selfstandige naamwoord: indiwidu
Meervoud: indiwidue, indiwidu's
Verkleinwoord: indiwidu'tjie
Meervoud van verkleining: indiwidu'tjies
Betekenis:
• 'n Enkele lid van 'n groep persone, diere of dinge.
• 'n Enkele persoon in die besonder; enkeling.
Gebruik:
• Die langste indiwidu wat al aangeteken is, was 'n 93 cm slang uit die ooste van Zimbabwe.
• Onderwys fasiliteer die verwesenliking van selfpotensiaal en verborge talente van 'n indiwidu.
Wisselvorm:
• individu
Afgelei:
• indiwidualis
• indiwidualisties
• indiwidualiteit
• indiwidueel
Vertaling:
Engels: individual
Nederlands: individu
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|